Kurt Darren – Kaalvoet Sokkie Lyrics

Hey! KURT DARRENKaalvoet Sokkie Lyrics
Skop uit jou skoene dat die aand kan begin
Lang arm, wit warm
Die stof gaan
Draai om en om, draai om en om
Draai om en om, draai om en om
Die strand se sand kan ook lekker dans
Die skuur, Die straat of kombuis
Ons draai om en om, draai om en om
Draai om en om, draai om en om
Dit maak nie saak waar die partyjie is nie
Skop uit jou skoene, jy wil nie uitmis nie
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai kaalvoet sokkie
Oe woh oh oh

Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in kaalvoet sokkie
Oe woh oh oh
Ons los ‘n spoor
Want jy trap so lekker vas
Dans in die reën, op die teer of die gras om en om
Draai om en om, Draai om en om, Draai om en om
Niks sal ons stop nie
Selfs al is ek droog of nat
Die ritme sal ons vanaand kan vat om en om
Draai om en om, Draai om en om, Draai om en om
Dit maak nie saak waar die partyjie is nie
Skop uit jou skoene, jy wil nie uitmis nie
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai kaalvoet sokkie
Oe woh oh oh
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in kaalvoet sokkie
Oe woh oh oh
Woh oh oh oh
Woh oh oh oh
Woh oh oh
Woh oh oh
Woh oh oh oh
Woh oh oh oh
Hey! Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai kaalvoet sokkie
Oe woh oh oh
Want ons gaan kaalvoet sokkie
(Want ons gaan kaalvoet sokkie)
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
(Nooit kan jok nie)
Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in kaalvoet sokkie
Oe woh oh oh Kaalvoet sokkie!

© 2002-2016 Все права защищены. Хостинг предоставлен Adelinahost.  Lyrics provided by Lyrics A-z, Az lyrics and Azlyrics.Com.Az.